Maar tog voel dit asof ek in dieselfde manier van doen vasloop. Dalk gaan dit nie oor wilskrag nie. Dalk is daar gewoontes en patrone wat ek nog nie raakgesien het nie.
Maar tog voel dit asof ek myself in dieselfde manier van doen vasloop. Dalk gaan dit nie oor wilskrag nie. Dalk is daar gewoontes en patrone wat ek nog nie raakgesien het nie.

✓ jy sê ja wanneer jy eintlik nee wil sê?
✓ jy voel skuldig wanneer jy afvat?
✓ jy stel belangrike dinge uit?
✓ jy dink so lank oor 'n besluit dat jy niks doen nie?
Jy is nie alleen nie. 👑
Baie van ons ontwikkel gewoontes wat so normaal voel dat ons dit eers agterkom wanneer ons weer op dieselfde plek beland.
Maar wat ons nie raaksien nie, kan ons steeds pootjie.
Om dit te herken, is waar dinge begin verander.

Soms voel dit asof jy net besig is om deur die dae te kom.
- Werk.
- Verantwoordelikhede.
- Nog 'n lysie.
- Nog 'n week.
- Nog 'n maand.
En tog...
voel dit asof iets ontbreek.
Asof daar meer moet wees.
- Meer vreugde.
- Meer rustigheid.
- Meer vervulling.
Dalk is die probleem nie 'n tekort aan geleenthede nie. Dalk is daar gewoontes en patrone wat jou so besig hou dat jy nie meer die moontlikhede kan sien nie.
Partykeer begin vorentoe beweeg met een belangrike besluit.
👑

Die lewe los merke.
Dit louter ons soos silwer.
Soms voel dit asof die uitdagings, teleurstellings en verantwoordelikhede van die lewe ons gevorm het tot iets minder as wat ons werklik is.
Daarom beteken die granaat vir my so baie. Die lewe het jou gevorm en haar merk op party plekke gelos, maar dit het nie jou potensiaal verander nie.
Die saad is nog steeds daar. 👑

Partykeer is dit moeilik om te sien wat regtig aangaan, omdat jy elke dag daarmee saamleef.
Jy dra die verantwoordelikhede.
Jy voel die emosies.
Jy probeer sin maak van alles en nog wat.
So dikwels mis ons die dinge reg voor ons neuse, omdat ons te naby daaraan is of te emosioneel betrokke is. Dan is dit maklik om sekere gewoontes en blinde kolle mis te kyk.
Soms help dit om met iemand te gesels wat nie emosioneel deel van die situasie is nie.
- Iemand wat die regte vrae vra.
- Iemand wat jou help om dinge vanuit 'n ander hoek te sien.
- Iemand wat op jóú fokus.
👑
Jy hoef nie alles alleen uit te werk nie. Soms help dit om saam met iemand te dink, nuwe perspektiewe te ontdek en die volgende stap duideliker te sien.
Kom ons gesels
'n Ontspanne koffiegesprek waar ons kyk na wat tans in jou lewe aangaan en wat jou volgende stap kan wees.
Shadowmatch
Verstaan jou gewoontes beter en ontdek die patrone wat jou energie gee — of moontlik terughou.
Groep- en individuele begeleiding
Praktiese ondersteuning om momentum te bou en met meer duidelikheid vorentoe te beweeg.
Ons begin waar jy is.
Geen plan.
Geen druk.
Jou storie maak saak, maar ons
bly nie daar vassteek nie.
Net 'n lekker gesels.
Saam kyk ons na wat in jou lewe aangaan. Na die dinge wat energie gee en die dinge wat jou energie tap.
Na die gewoontes wat jou help en
die gewoontes wat jou pootjie.
Ons bepeins die volgende stap.
Nie die volgende honderd nie.
Net die volgende een,
sodat jy weer kan wegspring.
Stap vir stap.
Dag vir dag.
👑

Baie mense wag vir die groot deurbraak.
Die dag wanneer alles skielik anders gaan wees. Die dag wanneer hulle uiteindelik genoeg moed gaan hê.
Maar verandering begin selde daar.
Dit begin met een besluit.
Een nuwe gewoonte.
Een klein treetjie vorentoe.
Soos saadjies wat geplant word en ontpop in jong boompies, so kry ons duidelikheid wanneer ons aanhou aksie neem - een dag op 'n slag.
Jy hoef nie alles vandag uit te werk nie. Jy hoef net die volgende tree te gee.
Oorvloed volg aksie
👑




Granaat Vrou’s personal growth coaching really opened my eyes. The mindfulness sessions helped keep me centered and more productive. Highly recommend her approach!



I've bounced around a bit; Granaat Vrou's career and wellness coaching truly stands out. Real strategies that deliver. Finally, a space where growth feels tangible.



Attended a Granaat Vrou workshop last week. Good, useful content with strong interaction. No jargon, just clear tips. Quite beneficial for team development.
✨ Granaatvrou Oosrand
'n Gemeenskap van vroue wat saam reis, mekaar aanmoedig en ontdek hoe klein aksies 'n groot verskil kan maak wanneer geloof en aksie hande vat.
✨ Werkswinkels
Praktiese en inspirerende sessies wat jou help om nuwe perspektiewe te ontdek, moed te skep en momentum te bou.
✨ Spreker en fasiliteerder vir groepe en organisasies
Beskikbaar vir vrouegroepe, kerke, skole, gemeenskapsorganisasies en spesiale geleenthede waar groei, potensiaal en doelgerigte aksie deel van die gesprek is.


I started lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit and have since been able to lorem ipsum.
Ever since I've been able to lorem ipsum dolor sit amet, consectetur, including some cool stuff like:
Credibility factor lorem ipsum
Authority stats and other lorem ipsum
Results and experience lorem ipsum
Unlock Your Potential: Answers to Your Top Coaching Questions
What can I expect from my first session with Granaat Vrou?
The first session is about understanding your goals, challenges, and planning a personalized coaching strategy.
How long does a typical coaching program last?
Coaching programs range from 3 to 6 months, tailored to each client's specific goals and progress.
Is coaching the same as therapy?
Coaching is action-oriented, focusing on setting and achieving future goals, while therapy often deals with healing past issues.
What qualifications does Granaat Vrou have as a life coach?
Granaat Vrou is certified by a reputable coaching institution and has over ten years of experience.
Can I switch between different coaching services?
Yes, you can switch between services as your goals and needs evolve.
How is the privacy of my sessions maintained?
Confidentiality is paramount in our sessions, maintaining the highest standards of privacy and discretion.

Innovation
Fresh, creative solutions.

Integrity
Honesty and transparency.

Excellence
Top-notch services.

Embrace the dance within chaos.
Love it, give it wings,
and live the abundance of life.
~ René Vosloo
Die Granaatvrou


Copyright 2026. #ActIntoAbundance. All Rights Reserved.
A pomegranate looks simple on the outside…
but inside it’s full of seeds — potential waiting to be released.
You are the same.
You look ordinary on the outside…
but inside there is strength, wisdom, and untapped potential.
The seeds in your pomegranate aren’t missing.
They’re just waiting for insight and intention.
That’s what this work is about.


Here's what you get:
The Anatomy of Action: Understand the hidden psychological triggers that drive your daily routines without you even realizing it.
Pattern Recognition: Learn proven techniques to "pause the reel" and identify the specific cues that lead to unproductive behaviors.
The Clarity Framework: Gain a step-by-step method for auditing your current lifestyle to separate helpful habits from the ones holding you back.
The Awareness Shift: Master the mental shift required to move from autopilot to intentional living, giving you back control over your day.
Total value: R297
Today Free!

"Best purchase ever!"
"Testimonial lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit." - Name
how your habits create your results
➤ Know what energises you… and what drains you
➤ See your habits without shame
➤ Stop pushing against yourself
➤ Use your natural rhythms to your advantage
➤ Small, consistent steps
➤ Built on how YOU actually behave
➤ Not how you think you should behave
When you start here, results come with more ease, confidence and joy.
Discovery Call
This is not a sales call — it’s a clarity conversation.

100% risk free

Here's what you get:
A safe space to explore your patterns
Help seeing your blindspots
Insight into how you’re wired
A next action step
Total value: R297
Today Free